Lions Valley Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
'n Bewaringsheffing is betaalbaar by die lodge aan Nambiti Privaat Wildreservaat op die uitklokdatum.
Welkomsdrankies word op die dag van aankoms voorsien. Ook ingesluit in die gas se verblyf is 2 wildritte per dag met versnaperinge en verversings, sowel as tee, koffie en stil water. Alle drankies wat by die kroeg bestel word en nie by wildritte ingesluit is nie, word gehef.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erf 53, Nambiti Private Conservancy, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang