Lismore
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Lismore Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Lismore is 'n selfsorgvakansiehuis in Plettenbergbaai, 'n dorpie langs die wêreldbekende Tuinroete, geleë. Die huis is net 800 m vanaf Robberg 5-strand geleë.
Die huis het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur.
Die huis het 'n groot, omheinde tuin met vrugtebome, 'n groentetuin, 'n blomtuin, bonsais, 'n khoi-dam, 'n braai-area en 'n groot onderdak dek en stoep. Die perfekte plek om bietjie te rus na 'n besige dag op die strand of in die berge.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Lismore Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Lismore het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Lismore Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang