Little Canaan Retreat
Beskrywing
Spekboom het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die sitarea het 2 enkelslaapbanke wat geskik is vir 2 kinders. Die kombuis is met 'n gasstoofplaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Buite die kothuis is 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n 5 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Rook is nie binne die kothuise toegelaat nie.
Die kothuise is van die kragnetwerk af en krag word deur sonkrag en gas voorsien.
Die kothuise het nie 'n oond of 'n TV nie.
Slegs klein troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling.
Troeteldiere mag nie sonder toesig binne die eenhede gelaat word nie.
Sakereisigers is welkom om maaltye ten minste 2 dae voor die tyd teen 'n bykomende koste te reël.
Melk vir tee en koffie, en tuisgemaakte beskuit word aan gaste voorsien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Spekboom het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is bankies in die sitarea met slaapplek vir 1 klein kind. Die kombuis is met 'n gasstoofplaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Buite die kothuis is 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n 5 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Rook is nie binne die kothuise toegelaat nie.
Die kothuise is van die kragnetwerk af en krag word deur sonkrag en gas voorsien.
Die kothuise het nie 'n oond of 'n TV nie.
Slegs klein troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling.
Troeteldiere mag nie sonder toesig binne die eenhede gelaat word nie.
Sakereisigers is welkom om maaltye ten minste 2 dae voor die tyd teen 'n bykomende koste te reël.
Melk vir tee en koffie, en tuisgemaakte beskuit word aan gaste voorsien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Little Canaan, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang