Successfully reported

Little Carthage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2025 tot 27 Nov 2025.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg.
Linne, badhanddoeke, sout, peper, koffie, tee, suiker.
Gaste moet asb. hul eie badseep, swemhanddoeke en hout saambring. Hout is beskikbaar by die sekuriteitshek teen R30 per sak.
Huisreëls

Daar is 'n R160-bewaringsfooi per motor wat vir 7 dae geldig is.

Probeer asb. om te arriveer terwyl dit nog lig is omdat daar 'n 8 km-grondpad en dan 3,5 km-bospad is wat na die verblyf lei. Gaste het nie 'n 4x4 nodig nie, maar voertuie met 'n lae grondvryhoogte word nie aanbeveel nie.
Goedgemanierde en gesosialiseerde troeteldiere is welkom indien daar gereël word.

Geen luidrugtige partytjies of harde musiek word toegelaat nie.

Die eienaar en gesin woon op die perseel, maar is apart van die gaste-area.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Ndlovumzi Nature Reserve, Farm Liverpool, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f959d66c6717857eef804395d5503c69bbacdaf17dd8292679f34519e396d41a79ba257b36e94cfa247a6664ac1bac9a357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 65 Ndlovumzi Nature Reserve Farm Liverpool 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.318140770213 30.76596736908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang