Little Eden Robertson
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
addisionele hout kan op die perseel gekoop word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Silesia House is 'n ruim kothuis met 2 slaapkamers en genoeg plek vir gesinne. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed slegs vir kinders, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Bykomende enkelbed kan gereël word om 'n vyfde gas te akkommodeer. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese kookbenodigdhede. Gaste kan gedeelde maaltye rondom die eetkamertafel met 8 sitplekke geniet. 'n Sitkamer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV, Netflix en gratis WiFi bied ontspanning. Die kothuis het 'n buitebraai-area en buite-eetkamermeubels op die patio. Die huis het ook 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
addisionele hout kan op die perseel gekoop word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: White Street, Robertson, 6704, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang