Little Farmyard Bungalows
Beskrywing
Bungalow 1 is 'n studio-eenheid met 'n oopplan-uitleg en het slaapplek vir 4 gaste. Die huisie het 'n dubbelbed, 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n oopplan kombuis wat is toegerus is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en daar is 'n rusbank met sitplek vir 2 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bungalow 2 is 'n studio-eenheid met 'n oopplan-uitleg en het slaapplek vir 4 gaste. Die huisie het 'n dubbelbed, 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n oopplan kombuis wat is toegerus is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en daar is 'n rusbank met sitplek vir 2 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 481 Joubert Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang