Successfully reported

Little Green World

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gabrie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangename verrassing! Aangename verrassing, het heerlik oorgebly met baie vriendelike gasvrou! Baie goeie waarde vir geld, ons sal vir seker weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
Little Green World
Baie dankie, Gabrie. Dit maak my hart sommer warm as ek sulke goeie terugvoer kry. Mooi week vir julle! Groete, Almarie

Gillian T
1 nag
5.0
Aug 2025

Lovely, and excellent if you need secure parking! Really affordable, safe, spotlessly clean and charming. Friendly service and conveniently located. Lovely garden. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
Little Green World
Baie dankie. So dankbaar vir jou positiewe terugvoer Groete Almarie

Gawie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

‘n Ware juweel in die Karoo. Die verblyf was uitstekend. Ontvangs was vriendelik en diens was puik. Sal Little Green World beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
Little Green World
Dankie Gawie. So dankbaar vir jou positiewe terugvoer. Groete Almarie

Gabri L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uiters professioneel, tog uiters aangenaam. Ja. Baie lekker gebly. Lekker plek innie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almarie
Little Green World
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer opreg. Groete Almarie

Annalize C
1 nag
5.0
Jul 2025

Gerieflik in die dorp, maar nog steeds stil en veilig! Baie lekker geslaap. Daar was wel net 'n elektriese kombers op die dubbelbed en net die een kant het gewerk. Maar andersins was alles perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Onverbeterlike gasvryheid. Beslis goeie waarde vir geld. Lekker gebly, ja! Uitsonderlike vriendelikheid. Voel of jy by familie kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ideaal vir kort maar gerieflike oornag verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker vriendelike diens en dierevriendelik. Baie lekker gebly. Dankbaar vir dierevriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilla V
1 nag
5.0
Mei 2025

Perfek as oornagplekkie. Netjies en skoon en vriendelik ontvang. 'n Perfekte oornagplekkie naby als! Netjies en skoon. Heerlikste beskuit! Dit baie waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

We enjoyed our stay. We thoroughly enjoyed our stay at Little Green World! The accommodation was clean, comfortable, and well-maintained. The staff were friendly and welcoming, making us feel right at home. We especially appreciated the thoughtful touch of delicious homemade rusks. The location offers easy access to nearby attractions, making it a convenient and peaceful spot to relax. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYTM0ZGVkLTAxMDgtNDI1ZC05MzUxLTk4Mzg0NmYxYTYxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 38 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -32.347545650647 22.581732273102
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang