Little Haven Beach House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Slegs gaste wat by die eiendom bespreek is, word op die perseel toegelaat, en die maksimum van 14 gaste wat die huis beset, mag nie oorskry word nie.
Rook word onder geen omstandighede binne die huis toegelaat nie.
Gaste moet die eiendom teen 10:00 op die dag van vertrek verlaat.
Onordelike gedrag, oormatige drankgebruik en harde musiek na 22:00 sal nie geduld word nie.
Moet asseblief nie met nat klere op die meubels sit nie, en hou vuil voete van die meubels af.
Alle breekskade, skade, vermiste items, koste om vlekke te verwyder en addisionele swaar skoonmaak sal van die breekskadedeposito afgetrek word. Enige skade wat die deposito oorskry, sal van die gas verhaal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 14 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 13 volwassenes, 1 baba
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 106 Ridge Road, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang