Little Rose Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Walter Road, Charlo, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Little Rose Self-Catering is 'n bekoorlike eiendom wat verskeie verblyfopsies bied in die voorstad Broadwood, geleë in die kusstad Gqeberha (Port Elizabeth). Die eiendom spog met 3 kothuise en 2 gastekamers, almal smaakvol versier met gemaklike meubels.
Elke kothuis by Little Rose bied 'n unieke en ruim leefarea, wat dit ideaal maak vir gesinne en groepe vriende wat saam reis. Kothuis 1 kan tot 4 gaste akkommodeer (maks. 2 volwassenes) en het 'n dubbelbed en 'n dubbelstapelbed, 'n en suite-badkamer, 'n leefarea, 'n kombuisie en 'n buitepatio met braaigeriewe. Kothuis 2 kan ook tot 4 gaste akkommodeer en beskik oor 'n koningingrootte bed in die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer, 2 enkelbeddens in die leefarea, 'n kombuisie en 'n buitepatio met braaigeriewe. Kothuis 3 is die grootste van die drie en kan tot 6 gaste akkommodeer (maks. 4 volwassenes), met 2 slaapkamers; Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n groot leefarea (met 'n dubbelstapelbed), 'n kombuis met 'n opwaskamer, en 'n patio met tuinmeubels en 'n draagbare braai.
Vir diegene wat op soek is na 'n meer intieme ervaring, bied Kamer 1 en Kamer 2 gemaklike en knus gastekamers met koningingrootte beddens, en suite-badkamers, yskassies, mikrogolfoonde, broodroosters, ketels, groot platskerm-TV's en gratis WiFi.
Gaste kan ook die nabygeleë besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing verken, soos die Sardiniabaai-strand, motorsportbane, troulokale, winkelsentrums en restaurante. Met sy ligging is Little Rose die perfekte basis vir beide vakansie- en sakereisigers wat Gqeberha (Port Elizabeth) besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kristi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 11 Walter Road, Charlo, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Little Rose Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Walter Road, Charlo, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang