Successfully reported

Kadie's Landing House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R135.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die selfoonsein is nie konstant sterk by die verblyf nie.
Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hul bespreek, navraag doen oor die toestand van die pad.
Daar is selfoonopvangs vir alle netwerke by die huis. Dit kan wisselvallig wees, afhangend van die netwerkverkeer in die omgewing.
Onbeperkte 6 mbps WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die hoofhuis, jetty, Kadie's Landing-eiendom en die buurplase. Gaste het nie toegang tot die motorhuis, kelder of skure/boothuise nie.
Troeteldiere word teen 'n addisionele, terugbetaalbare koste toegelaat indien dit vooraf gereël is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 6 of Farm Inhoek 493, Malgas, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5333d9170cbbdc656668c803fd55925df204022195674203eb5d20d666196fd2e50e18813e95f0a34fb42b11f989c85bacc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 14) 2 5 1 4 Portion 6 of Farm Inhoek 493 Malgas 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34439963511 20.59983017791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang