Successfully reported

Livingstone's Camp

Kampeer/karavaan
Eksklusiewe kampeerplek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Linyanti-vleiland is die tuiste van 5 pragtige en privaat kampplekke wat gaste hul eie eksklusiewe badkamer, toiletgeriewe en warm storte bied. Elke kampplek het ook 'n grasdak-lapa en kombuisarea, wat 'n gemaklike en aangename kampervaring sal verseker. Gaste kan die manjifieke uitsigte oor die Linyanti-vleiland vanaf enige van die kampeerplekke geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Nkasa Rupara National Park, Linyanti, Namibia, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe44de25f8e2ac74cf3985e140cdba470a2be09038a69d49610ee290d9672c2c7e3171af920887185cc1e103a6b2bcc458c75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Nkasa Rupara National Park Linyanti Zambezi 021 201 8901 08:00-20:00 12:00 -18.297491211674 23.650817871094
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang