Successfully reported
+18

Llandudno Sea-facing Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Llandudno Street, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Llandudno Sea-facing Suite het 'n pragtige uitsig oor Llandudno-strand en is 'n bekoorlike eenheid wat stapafstand vanaf die strand is en gerieflike verblyf bied.

Hierdie eenheid het sonkrag, 1 slaapkamer en bied verblyf aan 2 gaste. Daar is 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n instap-stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook gemaklike stoele, 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Die suite bied toegang tot die stoep wat 'n pragtige see-uitsig oor Llandudno en braaigeriewe het. Gaste mag van die kompleks se gemeenskaplike swembad gebruik maak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 37 Llandudno Street, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Llandudno Street, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd615d6a03aa39bb388e0e906f59135e5d728f02712a94c407d3ae4dc7f05a43cfb92c15ed3ade6a10c79235f101aac2dc338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 37 Llandudno Street Llandudno 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.007761906205 18.345323224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang