Successfully reported
+23

Beach House by Beach Collection Winelands

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7 Norman Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 315 R2 984 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie pragtige strandhuis is slegs 50 m van die kuslyn af en bied alles wat jy nodig het vir 'n ontspannende seevakansie. Met 3 slaapkamers en 2 badkamers is die huis ideaal vir paartjies, gesinne of klein groepies en kan dit tot 6 gaste akkommodeer wat op soek is na 'n gemaklike verblyf met asemrowende see-uitsigte.

Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n knus kaggel, gemaklike sitplek en 'n eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan die privaat sondek met see-uitsigte geniet, ontspan in die houtvuur-warmbad onder die sterre, of gebruik maak van die buitebraai-area.

Die huis is gerieflik geleë binne loopafstand van die strand, winkels en plaaslike restaurante. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Loddeys Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 159

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 7 Norman Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach House by Beach Collection Winelands het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Vanaf R3 315
R 3 315 R 2 984
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 315
R 3 315 R 2 984
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 315
R 3 315 R 2 984
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7 Norman Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ea10ea5929828916abbff08f19f7be35eecb90e24136f71c0e87b868242f08125a7341f023ec52dfcf26c1a3394974faaa1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 315 nouVanaf R2 984 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 7 Norman Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.123047318866 18.832115381956
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang