Successfully reported

Loerie Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Nadia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelik en 'n plek wat waarde vir geld bied. Ek het die gastehuis geboek vir my lewensmaat om oor te slaap aangesien ek in die hospitaal opgeneem is daar naby. Die eienaar was baie hulpvaardig en het met spesiale reëlings haar laat ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie gerieflik. Lekker naby hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vriendelik ontvang. Heerlik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonel S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Heerlik, gerieflik en hoogs aanbeveel. Skoon, netjies. Warm welkom. Heerlik gebly, sagte en gemaklike groot bed. Baie gerieflik ingerig met als wat jy benodig, baie naby geleë aan Fearie Glen Life Hospitaal. Gastehuis-eienaars is vriendelik en gaan uit hul pad uit om mens gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome. Baie lekker was naby die hospitaal wat die oorspronklike rede was vir die oorblywende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Quiet, comfortable and close to Sunbet Arena. We loved our stay here. It was quiet and closer to Sunbet Arena than we thought, which is why we chose this space as we attended a concert. The host was accommodating with easy departure. The room was lovely and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lance B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Puik gewees en veilig gevoel. Baie lekker gebly. Loerie Gastehuis was skoon, netjies en gerieflik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos A
1 nag
4.8
Sep 2025

Baie rustig. Baie netjies, skoon en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer hier tuisgaan indien ek in die Faerie Glen omgewing is. Baie na aan Drs en hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan-Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 329 Albert Adamson Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC3ce3cZqyU7NuoYPYuEkTYWleK5NLu554gDokmULTrxH28hmRz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 329 Albert Adamson Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.786506 28.291114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang