Lookout Self Catering
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2454 Ivanstan Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R525 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lookout Self Catering bied gemaklike oornagverblyf aan gaste en is geleë in Ramsgate aan die Suidkus, buite Margate op pad na die Wildekus. Hierdie verblyf kyk uit oor South Broom Beach aan die Suidkus, wat dit ideaal maak vir 'n strandwegbreek.
Gaste kan kies tussen die selfsorghuis op die boonste vlak met 'n sprankelende swembad of tussen die 2 selfsorgwoonstelle. Al die eenhede het pragtige see-uitsigte en is gemeubileer met dubbelbeddens en badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die eenhede het kombuise wat toegerus is vir selfsorg, en gasbraaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel. Die verblyf maak gebruik van boorgatwater en -tenks, en 'n kombinasie van elektriese en gasgeisers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2454 Ivanstan Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lookout Self Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2454 Ivanstan Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang