Lookout Self Catering
Beskrywing
Dié woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n asemrowende see-uitsig en is perfek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het ook 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
R3000 Kontant Breekskadedeposito betaalbaar met aankoms - Terugbetaalbaar binne 7 dae na vertrek, minus breekskade.
Rook is streng verbode binne die eenhede.
Moet asseblief nie sigaretstompies oor die balkon gooi nie, aangesien blikkies voorsien word.
Die eienaars, bestuurders en personeel sal geen verantwoordelikheid neem vir enige beserings of verlies nie.
Die eiendom en meubels moet met respek gebruik word.
Geen harde geraas na 22:30 nie.
Moenie meubels of beddegoed in die huis rondskuif nie.
Geen hardloop en spring rondom die swembad en binne die huis nie, aangesien die teëls glad is wanneer dit nat is en beserings kan veroorsaak.
Die swembad word te alle tye op eie risiko gebruik.
'n Volwassene moet te alle tye by die swembad teenwoordig wees wanneer kinders swem.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Enige ekstra persoon sal per persoon gehef word.
Een handdoek per persoon sal voorsien word vir persoonlike gebruik en mag nie by die swembad gebruik word of na die strand geneem word nie.
Niks mag uit die huis verwyder word om op die strand gebruik te word nie.
Geen oop vure of braaie word rondom die swembad toegelaat om die kunsmatige gras te beskerm nie. Gaste moet hul eie skottelgoedseep, ekstra toiletpapier, strandhanddoeke en skoonmaakmiddels saambring. Gaste kan enige ander skoonmaakmiddel benewens Jik gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n asemrowende see-uitsig en is perfek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoofgasstoof, elektriese braaipan, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met My Family Cinema. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R3000 Kontant Breekskadedeposito betaalbaar met aankoms - Terugbetaalbaar binne 7 dae na vertrek, minus breekskade.
Rook is streng verbode binne die eenhede.
Moet asseblief nie sigaretstompies oor die balkon gooi nie, aangesien blikkies voorsien word.
Die eienaars, bestuurders en personeel sal geen verantwoordelikheid neem vir enige beserings of verlies nie.
Die eiendom en meubels moet met respek gebruik word.
Geen harde geraas na 22:30 nie.
Moenie meubels of beddegoed in die huis rondskuif nie.
Geen hardloop en spring rondom die swembad en binne die huis nie, aangesien die teëls glad is wanneer dit nat is en beserings kan veroorsaak.
Die swembad word te alle tye op eie risiko gebruik.
'n Volwassene moet te alle tye by die swembad teenwoordig wees wanneer kinders swem.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Enige ekstra persoon sal per persoon gehef word.
Een handdoek per persoon sal voorsien word vir persoonlike gebruik en mag nie by die swembad gebruik word of na die strand geneem word nie.
Niks mag uit die huis verwyder word om op die strand gebruik te word nie.
Geen oop vure of braaie word rondom die swembad toegelaat om die kunsmatige gras te beskerm nie. Gaste moet hul eie skottelgoedseep, ekstra toiletpapier, strandhanddoeke en skoonmaakmiddels saambring. Gaste kan enige ander skoonmaakmiddel benewens Jik gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié vakansiehuis beskik oor 8 slaapkamers, 3 badkamers, 2 volledige kombuise, 2 sitareas, 'n kuierarea en 'n swembad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste en tweede badkamer het elk 'n bad, toilet en 'n wasbak, en die derde badkamer het slegs 'n stort. Die hoofkombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die tweede kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en albei leefareas het sitkamerstelle en platskerm-TV's met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kuierarea het 'n pooltafel en 'n skuifdeur wat na 'n balkon met 'n swembad en 'n lieflike see-uitsig lei. Parkeerplek is vir 4 voertuie beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
R3000 Kontant Breekskadedeposito betaalbaar met aankoms - Terugbetaalbaar binne 7 dae na vertrek, minus breekskade.
Rook is streng verbode binne die eenhede.
Moet asseblief nie sigaretstompies oor die balkon gooi nie, aangesien blikkies voorsien word.
Die eienaars, bestuurders en personeel sal geen verantwoordelikheid neem vir enige beserings of verlies nie.
Die eiendom en meubels moet met respek gebruik word.
Geen harde geraas na 22:30 nie.
Moenie meubels of beddegoed in die huis rondskuif nie.
Geen hardloop en spring rondom die swembad en binne die huis nie, aangesien die teëls glad is wanneer dit nat is en beserings kan veroorsaak.
Die swembad word te alle tye op eie risiko gebruik.
'n Volwassene moet te alle tye by die swembad teenwoordig wees wanneer kinders swem.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Enige ekstra persoon sal per persoon gehef word.
Een handdoek per persoon sal voorsien word vir persoonlike gebruik en mag nie by die swembad gebruik word of na die strand geneem word nie.
Niks mag uit die huis verwyder word om op die strand gebruik te word nie.
Geen oop vure of braaie word rondom die swembad toegelaat om die kunsmatige gras te beskerm nie. Gaste moet hul eie skottelgoedseep, ekstra toiletpapier, strandhanddoeke en skoonmaakmiddels saambring. Gaste kan enige ander skoonmaakmiddel benewens Jik gebruik.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2454 Ivanstan Drive, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang