Loubad
Beskrywing
Die chalet bied slaapplek aan 2 persone - 2 enkelbeddens wat 'n queen-grootte bed vorm of 2 x enkel beddens vir enkel gaste wat deel. Dit kan ook voorsiening maak vir klein kinders (onder 5 jaar) wat saam met die ouers die eenheid deel, deur middel van 'n dubbelbed slaapbank. Waar ouer kinders bo 10 saam kuier, kan 'n aparte eenheid met 2 x enkelbeddens gehuur word vir die tydperk. Eenhede is reg langs mekaar, wat dit vir 'n gesin dus maklik maak om saam te kuier (eenheid 1&2 en eenheid 3&4). Die eenheid beskik oor 'n studio-slaaparea, kombuisie en 'n badkamer. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet in moderne afwerkings. Daar is 'n yskas/vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, kookgerei en breekware in die kombuisie, wat ook toegerus word met 'n mini-oond en twee stoofplate-kombinasie. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n kort stukkie grondpad na die instansie is. Gaste word vereis om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede onderhewig kan wees aan verandering.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-chalet bied slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, kombuisie en 'n badkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is ten volle toegerus met 'n yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei, kookgerei en breekware, en 'n oond met twee elektrieseplaat-kombinasie. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring. Hierdie eenheid is perfek vir pasgetroudes of 'n romantiese wegbreek vir 2. Gaste is welkom om spesiale versoeke vooraf met die gasheer te reël, wat graag aandag aan detail gee.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n kort stukkie grondpad na die instansie is. Gaste word vereis om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede onderhewig kan wees aan verandering.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders (onder 8 - of tieners wat nie omgee om 'n slaapbank te deel nie), beskik oor 1 aparte slaapkamer met dubbelbed, en 'n oopplan sitkamer/leefarea met dubbelbed-slaapbank in die oop-plan area, 'n volledige kombuis en 'n volledige badkamer. Die aparte slaapkamer het 'n dubbelbed en die slaap-bank is in die oop-plan area gelee. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskassie, ketel, broodrooster, oond met elektriese plate kombinasie, eetgerei, kookgerei en breekware in die kombuis. Die chalet het sy eie braai-area, maar gaste is meer as welkom om die boma-area te gebruik. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n kort stukkie grondpad na die instansie is. Gaste word vereis om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede onderhewig kan wees aan verandering.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Middelfontein, Loubad, 0511, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang