Lovers Corner
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Strand Street, Long Acres Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lovers Corner is 'n privaat gaste-eenheid op die gasheer se eiendom in Langebaan. Dit is sowat 1,7 km van Club Mykonos Casino en 1,1 km van die Laguna Mall af.
Die eenhede bied elk slaapplek aan 'n paartjie op 'n gemaklike bed en daar is 'n oop spa-bad. Die eenhede het 'n privaat buitestort en 'n toe toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n kaggel.
Gaste het toegang tot 'n ontwerperstuin met 'n plonspoel en vuurput, en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Fransien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 12 Strand Street, Long Acres Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Lovers Corner het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Strand Street, Long Acres Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang