Lovers Corner
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Strand Street, Long Acres Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lovers Corner is 'n privaat gaste-eenheid wat op die gasheer se perseel in Langebaan geleë is. Die eiendom is ideaal geleë sowat 1,7 km vanaf Club Mykonos Casino en 1,1 km vanaf Laguna Mall.
Die eenhede kan elk 'n paartjie akkommodeer, en is ingerig met 'n gemaklike bed, en beskik oor 'n oop spa-bad met verskillende kleure beligting. Die eenhede het 'n privaat buitestort en 'n ingeslote toilet. Boonop bevat die eenhede 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi-internettoegang en 'n kaggel.
Gaste het toegang tot die goedversorgde, aangelegde tuine, 'n plonspoel en 'n vuurput. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 1 motor.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Fransien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 12 Strand Street, Long Acres Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Lovers Corner het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Strand Street, Long Acres Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang