Successfully reported

Loxton Nessie 1

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jan B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Excellent value for money in Loxton. Very spacious place located right in the centre of Loxton. Stay here and enjoy the warm hospitality of the people in this village.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties! Loxton sal my vir seker weer sien. Bitter spyt dat ek nie langer geboek het nie. Fantastiese blyplek met uiters goeie diens van die eienaars. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlik en rustig. Baie netjies, die huis is baie groter as wat ek verwag het. Veilige parkeering ook beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 1
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg.

Petro P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goeie waarde vir geld. Ons het lekker gebly, daar was net probleme met die warm water en die drein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 1
Baie dankie vir die terugvoer, waardeer dit baie! Baie jammer oor die water, hoop om julle gou weer te sien.

Bejonowa J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

My kuier was hemels. Ons het baie lekker gebly, dis baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 1
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Kom kuier gou weer.

Deon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker in Loxton gekuier, geëet en gebly! Oulike en gerieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 1
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.

Hielda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik, snoesig en goed toegerus. Heerlik gebly. Lekker ingerig. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 1
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.

Eugene L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Enjoyable stay overall. There were a few issues which the host sorted out very quickly for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 1
Baie dankie vir die positiwe terugvoer, ek waardeer dit opreg.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 1
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg.

Herman K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Outydse, statige huis, alle geriewe moontlik beskikbaar. Heerlik gebly, in die outydse statige huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 1
Dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d17a7308893a5a9a3da8dab44c2699080ec08e2aac3ca9de4afe4244d241f5459fd2ae767f8b55b88532a4606cc5ac66deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 32 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.4771682 22.3512105
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang