Successfully reported

Serene Garden Suite

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Carina O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lieflike suite en vriendelike gasvrou. Ek het Serene Garden Suite geboek vir my ouers, en hulle was baie gelukkig met die plekkie. Adri was vriendelik en het hulle dadelik tuis laat voel, en die kamer het alles gebied wat hulle nodig gehad het. Die kamer het uitgeloop op 'n lieflike tuinarea. Baie dankie aan Adri wat 'n fantastiese gasvrou was vir my ouers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

It was nice and small and intimate for 2 people. We only needed a place to sleep for 2 nights, and this was perfect for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mabore R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

I will definitely come again. Thank you, my stay at Serene was the best. They were very sympathetic as I was taking my son for an operation, they made follow-up, and they made sure my sister and I were warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xanthea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very pleasant. Vriendelik en gasvry. Plekkie baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Serene Garden Suite
Aangename gaste. Stil en rustig. Enige tyd weer welkom.

Mareli M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vriendelike Adri met die mooiste omgee hart vir die kliënt. Vreeslik lekker gebly. Naby The Grove Mall wat dit 'n uitstekende oornag akkommodasie maak. Naby Wilgers Hospitaal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Serene Garden Suite
Aangename gaste. Baie netjies en stil. Hulle is enige tyd weer welkom.

Hannes Z
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Vertrek is gemaklik en voldoende vir een persoon. Adri het my baie vriendelik ontvang en lank gesels. Kamer en badkamer was baie skoon en die bed was gemaklik. Die skottelgoed wat ek gebruik het, was skoon met my terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Serene Garden Suite
Aangename gas. Enige tyd weer welkom.

Machel N
1 nag Saam met vriende
2.6
Apr 2025

Standaard. Was nie gerieflik, baie klein.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Adri
Serene Garden Suite
Dit is altyd goed as gaste aanbevelings kan maak sou hulle nie tevrede wees met die verblyf nie. Die foto's en beskrywing wys 100% wat die gaste te wagte kan wees. En die prys per nag is ook 'n goeie aanduiding.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
2.0
Jan 2025

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Adri
Serene Garden Suite
Friendly guest. Left the room very clean.

Aniske C
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie vriendelike ontvangs en behulpsaamheid. Goeie waarde vir geld en netjies. Gemaklike plek, vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Serene Garden Suite
Aangename gas. Enige tyd weer welkom.

Gys V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Excellent. Excellent all over, and much acceptable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Serene Garden Suite
Absolute plesier gewees om hierdie gas te huisves. Hulle is enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 268 Rotsvygie Street, La Montagne, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8527d66dd24a38cd655aee52a55f48d50df116dca96a8dd4839192142e2b9d81b633261449e0679ff8d664a62f106c81247d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 268 Rotsvygie Street La Montagne 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.748992717071 28.320825464475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang