Successfully reported

Lugkasteel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chris A
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Brilliant, peaceful and relaxing. Charles and Ingrid are superb hosts. The kitchen had everything we needed. Excellent views of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles & Ingrid
Lugkasteel
We appreciate your positive feedback and are looking forward to seeing you in the future.

Veronica E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Superb. This was our second visit and we will certainly be back for many more. Charles and Ingrid are phenomenal hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles & Ingrid
Lugkasteel
It was absolutely a pleasure to have you with us. We are looking forward to your next visit!

Shannan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful home away from home. We really enjoyed our visit to Lugkasteel. What a wonderful home away from home. Incredibly safe with everything needed. Most lovely hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles & Ingrid
Lugkasteel
Shannan, thank you for your review of Lugkasteel. We are looking forward to your next visit!

Adelaide C
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Lekker ontspan. Wonderlike bekostigbare plek en perfek vir 'n kort wegbreek, maar vir 'n langer vakansie sal ons WiFi aanbeveel en waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Rustige oorbly. Dis ons 2de keer dat ons in Lugkasteel oorbly. Weereens heerlik oorgebly. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Lugkasteel het alles wat mens nodig het om rustig te kan ontspan en jou verblyf te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lineese V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Pragtig en netjies! Pragtige verblyf! Gemaklik en netjies. Sou dalk waaiers of lugreëling aanbeveel. Maar verder was alles van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderlike naweek. Was baie heerlik, nie my eerste keer by Lugkasteel nie. Sal beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles & Ingrid
Lugkasteel
Dit was lekker om julle weer te sien. Ons sien uit na julle volgende besoek!

David C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Die uitsig oor die see is asemrowend. Charles en Ingrid het ons met ope arms ontvang en ons het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sorika C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het heerlik gekuier en sal vir seker weer terug wees. Ons verblyf was heerlik. Die gashere was vreeslik vriendelik en ons kon nie vir 'n lekkerder verblyf gevra het nie. Die huis was ruim en baie skoon en netjies. Die huis is ook in 'n stil area van Yzerfontein wat ons waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles & Ingrid
Lugkasteel
Baie dankie vir julle vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle weer te sien!

Sandra L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie dankie. Baie netjiese, skoon en lekker huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charles & Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 050
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 3 050
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Versfeld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdbd51f2c95ab159ffb9f68b0ccb90ac9b1427d84a09e0cfe6955c7588636d2ed699ff07d8f88427081852f46826746b29bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 5 mense 75 5 1 5 26 Versfeld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.3511923 18.1490544
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang