Successfully reported

Lunamanzi Lodge

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Heidi S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Dit was rustig. Ons het lekker gebraai beide kere wat ons daar geslaap het. Ja, ons het baie lekker gebly. Dit was die perfekte plek om oor te slaap as jy na en van Mosambiek af reis. Hulle het vir ons gesê dat ons die laaste mense is wat daar bly voordat hulle die plek opdateer. Hulle sou die dak afhaal die dag nadat ons gery het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lekker gebly. Fantastiese diens gekry. Ons het baie lekker gebly. Gaan weer daar oorslaap oor 6 dae. Ek sal dit definitief aanbeveel as jy na en van Mosambiek reis en 'n slaapplek soek naby die grens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2024

Pleasant stay. Very nice place and location. The hostess went above and beyond to help us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Una Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lunamanzi Lodge, Kosi Bay, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8dffff65e5d7d93429583a73bd9a1387da382b08b3ea4f998332eafad297431bfe419525775f67ffb4d8ead36bc308824c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Lunamanzi Lodge Kosi Bay 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.95918523231 32.812293762708
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang