Lux Studio The Residences at Crystal Towers
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 26 Jun 2025 tot 26 Okt 2026.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Century Boulevard and Rialto Road, Crystal Towers, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 393R1 253 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lux Studio The Residences at Crystal Towers is in die hartjie van Century City geleë, naby Canal Walk. Die ruim woonstel is gevul met oorvloedige natuurlike lig en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is pragtig gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, stort en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die ruim oopplan-sitkamer is gemaklik gemeubileer en sluit 'n slim-TV met DStv en onbeperkte WiFi in vir gaste se vermaak. 'n Moderne, volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel en 'n wasmasjien vir ekstra gerief.
Gaste kan 'n privaat balkon met skilderagtige uitsigte geniet. Die eiendom is sentraal geleë tot plaaslike winkels, restaurante, winkels en noodsaaklike geriewe, en gaste kan gerus voel met veilige gratis parkering en 24-uur bemande sekuriteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Corner of Century Boulevard and Rialto Road, Crystal Towers, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Century Boulevard and Rialto Road, Crystal Towers, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang