Luxe Suite at Goats Window
Beskrywing
Die enkel-suites, Natasha, Gabby, Livy en Grenada, bied 'n elegante oopplan-leefarea met koninggrootte-beddens, en suite-badkamers (bad, stort, dubbelwasbakke, toilet), knus sitkamers met kaggels, TV's en WiFi. Elke suite het 'n koffiehoekie en maak oop na 'n privaat dek met 'n Kol-Kol-houtvuurbad, perfek vir paartjies of solo-wegbreke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed include breakfast, and a game drive.
Huisreëls
'n Bykomende bewaringsfooi is van toepassing (vir volwassenes en kinders ouer as 10 jaar), betaalbaar met aankoms met 'n debiet- of kredietkaart.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R317, Brakkefontein Farm, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang