Successfully reported

7 on Bantry Luxury Residence 305

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

(Wees asseblief bewus daarvan dat konstruksie tans oorkant die straat aan die Leeukop-kant van die gebou aan die gang is. Gaste kan 'n bietjie geraas gedurende dagure ervaar.)

Gaste onder die ouderdom van 18 kan slegs saam met 'n ouer of amptelike voog inklok.
Rook is streng verbode binne die eiendom en op alle balkonne.
Hierdie eiendom sal nie hoender-, herden- of soortgelyke partytjies akkommodeer nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Uitgangsskoonmaakfooi is van toepassing.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is met aankoms van toepassing.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Bantry Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07598056d9d3d018ce578d14208a8302ee026ea4ed6a6a55ec8ba744cf046b6be2ad34122d8f263749b7f04f63e997601506?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 2) 7 Bantry Road Bantry Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.925309 18.379828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang