Successfully reported

Luxury @ the Ocean

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Karen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker en gerieflik gebly. Baie lekker gebly. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nureen S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Had a lovely stay. Excellent accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alyzza J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Enjoyable. We really enjoyed ourselves and the facilities that the accommodation provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2025

Veilige netjiese verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie het alles gehad wat ons verblyf aangenaam gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lerene F
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Goeie diens en oulike woonstel. Oulike woonstel. Bietjie gesukkel met parkering en bure wat laat aand geraas het. Verder was ons verblyf goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.0
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl M
1 nag
4.8
Jun 2024

A most joyous stay from beginning to end. The service and explanations of the arrival process were next to none, you made it so easy to navigate the entire process, thank you! A beautiful view and the sound of the waves lulled us to sleep. We truly had so much fun between the tennis, putt-putt, pool table and braai. It was a weekend of great laughter and joy. Thank you kindly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Heerlik woonstel weg van stads lawaai. Ons het lekker gebly. Dis 'n pragtige woonstel. Al wat kort is nog handdoekrails. Verder is plekkie perfek. Net nie mal oor die nedersetting wat tot teen die oord is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b10edc017fa839a5175b2a819cc761df1acb696eb014dbcc314dbf74867062fd7267789222f3a8f23b9ce2cd08654831306?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Kerkstraat Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.436012190693 19.216780499675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang