Successfully reported

Luxury City View Retreat 1502

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Natalie W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

A very nice and neat livable space. Convenient and safe surroundings. It is a very nice apartment and we really enjoyed our stay. Suggestion: to replenish crockery/cutlery. Knives are blunt and there are no kitchen scissors. Would also be nice to have some food savers/Tupperware to store leftovers. The website advises that you can braai but upon contacting the owners, they advised only a gas braai is allowed and none is supplied, so we were a bit disappointed with this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeannemarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

Lekker stadservaring. Mooi eenheid, naby stad as jy dinge in die stad wil ervaar. Dit is maar raserig (verkeer, polisie ens.) maar te verstane vir die stad, die eenheid is op boonste verdiepings met 'n baie mooi uitsig. Veiligheid in eenheid is baie goed, sou egter aanbeveel dat meer info gegee word oor waar om nie te loop in die nag nie. Die restaurantgids sou ek aanbeveel om op te dateer, baie van daai restaurante bestaan nie meer nie. Andersins het ons baie lekker gebly en sal vir seker aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Neels L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Heerlik! Was vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c36272ac721badac6dd09c4df1c4824e025ddb223eb127e3084e228f69773554aa5cbca5336dbbce25b0e3c9ad33946f179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 27 Leeuwen Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9238605 18.4157589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang