Luxury Guesthouse Co @ RiverLodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 2821 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R8 950 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
            Luxury Guesthouse Co @ RiverLodge is 'n pragtige selfsorghuis in die rustige Marlothpark wat met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin spog. Die huis is naby die Krokodilrivier geleë en gee gaste die geleentheid om hulle in die asemrowende natuurskoon van die omliggende omgewing te verdiep.
Die huis het lugversorging, bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 5 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 2 etenstafels met sitplek vir 6 gaste elk, waar gaste hul maaltye kan geniet, en 'n knus sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n pragtige dek en buite-area met braaigeriewe, buitemeubels en 'n privaat swembad. Dié fantastiese geriewe bied die perfekte omgewing vir gaste om te ontspan en die rustige natuur in te neem.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 54
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2821 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Luxury Guesthouse Co @ RiverLodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 2821 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang