Successfully reported
+13

Luxury on Dorp

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Dorp Street, Barlinka 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luxury on Dorp bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel, gerieflik geleë in die bekende Dorpstraat in Stellenbosch. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks met 'n toegangshek, toegewyde ondergrondse parkeerplek en nagsekuriteit geleë.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elk. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n Nespresso-koffiemasjien, keramiekplaat, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en droograk. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Dorpstraat is 'n oulike straat, vol eikebome, rye erfenisstrukture, lieflike restaurante en kunshandwerkwinkels. Stellenbosch bied skilderagtige bekoring, pragtige wynlandgoedere en skouspelagtige berguitsigte.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Annelien W
Gesin met tieners
5.0
Central and luxurious. We needed something that was central and near to the hospital, and we found the establishment clean and convenie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Nicole P
5.0
I will definitely return! The accommodation was immaculate, with everything we needed. The host was very easy to get in touch with and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Tessa T
Gesin met tieners
4.8
Good. The apartment is all one needs with lovely finishes. The parking, however, is not an option unless you are driving a motorbike or...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Minhet V
Saam met vriende
4.2
Netjies, skoon, waarde vir geld. Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies. Lekker stoep vir oggend koffie.
Jun 2025
Welia V
Saam met lewensmaat
4.2
Ligging is heerlik. Ek het Luxury on Dorp spesifiek gekies oor daar in "Oorsig" deurgegee word dat daar 'n wasmasjien en 'n tuimeldroeer is, daar is g...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 69 Dorp Street, Barlinka 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury on Dorp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Dorp Street, Barlinka 6, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf367b8017502e5dc1c23962313d2ee2a34d21eda2ac0c336804d744385964fab37f5c4d104dfecf9b1c2e4be9b0d14c8b2f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 69 Dorp Street Barlinka 6 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.940066135622 18.855764461971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang