Maartblom Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maartblom Gastehuis is 'n knus selfsorgwoonstel vir 2 mense in Yzerfontein, en dit is net 'n entjie se stap van die strand af.
Gemeubileer met 'n dubbelbed en gemakstoele, die kamer het 'n plafonwaaier asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond, asook 'n tafel met 2 stoele. Daar is 'n TV met 'n USB-koppelpunt en DStv OpenView. Gaste is ook welkom om hul eie dekodeerder saam te bring.
'n Braai-area is beskikbaar vir gaste om in die tuin te gebruik, en parkeerplek is agter die hek beskikbaar.
Yzerfontein bied gaste 'n verskeidenheid doendinge soos stap op die strand, swem en 4x4-roetes. Gaste kan ook verskeie restaurante, markte en die Dassen-eiland-vuurtoring besoek, en die kus bied fantastiese veldblomme en fynbos.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Herna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 47 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Maartblom Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang