Successfully reported
+20

Maartblom Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maartblom Gastehuis is 'n gesellige selfsorgwoonstel vir 2 gaste wat in Yzerfontein geleë is. Dit is net 'n klein entjie se stap van die strand af.

Die kamer het 'n dubbelbed, gemakstoele, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond, asook 'n tafel met 2 stoele. Daar is 'n TV met 'n USB-koppelpunt en DStv OpenView. Gaste is ook welkom om hulle eie dekodeerder saam te bring.

Daar is 'n braai-area in die tuin en parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.

Yzerfontein bied verskeie doendinge, soos, wandel op die strand, swem en 4x4-roetes. Gaste kan ook verskeie restaurante, markies en die Dasseneiland-vuurtoring besoek. Daar is pragtige veldblomme en fynbos teen die kus te sien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Schalk V
Saam met lewensmaat
5.0
Slegs 1 nag oorgeslaap. Vriendelike ontvangs. Netjiese plek.
Sep 2025
Elaine S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n lekker stop! Ideale plekkie vir oornag. Skoon, netjies en veilig. Ons was vriendelik ontvang deur die eienaar.
Apr 2025
Elise E
5.0
Rustige blyplek. Maartblom is 'n heerlike, rustige blyplek. Baie goed toegerus.
Apr 2025
Gert S
Saam met lewensmaat
5.0
Een woorde skitterend sal die gastehuis hoog aanbeveel. Dit was 'n goeie opsie om by Maartblom te gaan. Ons was hartlik ontvang en het onmiddellik die...
Sien meer
Jan 2025
Alan H
Saam met lewensmaat
5.0
Restful. Stress-free and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Herna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 47 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maartblom Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Hefboomkrane
Ruim slaapkamer
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1YjY1ZjkzLTVmMjgtNDQzYi04MTQ5LTI1NGE3MDZhYTc4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 47 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.356135994734 18.157778361654
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang