Successfully reported
+44

Mabalingwe Elephant Lodge 267-8

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge 267-8 is in die Mabalingwe Natuurreservaat geleë, 'n kort entjie se ry vanaf Bela-Bela, en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie.

Die oopplan-eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Dit is binne maklike bereik van die hooflodge waar daar 'n swembad, tennisbane, mini-gholfbaan, restaurant en 'n klein algemene winkel is.

Die reservaat is die tuiste van 'n verskeidenheid wild. Doendinge in die area sluit wildritte, swem, perdry, leeus- en voëlkyk in. Gaste kan ontbyt, middagete of aandete by die hoofrestaurant geniet. Wildritte en leeuvoersessies moet bespreek word en is nie ingesluit nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nicoline V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en ontspannend. Dit was vir ons 'n baie genotvolle paar dae in die natuur.
Aug 2025
Carina M
Saam met vriende
5.0
A rejuvenating stay! It was a wonderful getaway. The roads are well-maintained for game drives, the cleaning services are professional ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Francelle N
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlike kuier in die natuur! Baie lekker gebly, uitstekende waarde vir geld en 'n baie oulike eenheid met 'n boma langs 'n stroompie. Baie diere wat ...
Sien meer
Jun 2025
Goosen L
Saam met vriende
4.6
Goeie ervaring. Ons het dit baie geniet, kon lekker rus, mooi wild gesien. Self wildritte maak dit goed.
Okt 2024
Masonwabe M
Saam met lewensmaat
4.6
Perfect! The stay was great. Elephant Park was close to the amenities. Network challenges are noted in the communication; however, I di...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja vir Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge 267-8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2375240880cefe28821e8f98d3d8a32fd9a299ad604e9b7f93b8e5dfaef43bba9082812200f75ca96900bc54ab8663579c5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.821595752297 28.062965791447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang