Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge 267-8

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Anita Maria Elizabeth J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

It is best. Excellent. Very nice place. I enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik en ontspannend. Dit was vir ons 'n baie genotvolle paar dae in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

A rejuvenating stay! It was a wonderful getaway. The roads are well-maintained for game drives, the cleaning services are professional and efficient. I have absolutely no complaints about the accommodation. However, Mabalingwe could enhance the experience by improving their signage and maps for game drives. Including a pocket bird and tree guide as part of the accommodation would also be a great added touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Heerlike kuier in die natuur! Baie lekker gebly, uitstekende waarde vir geld en 'n baie oulike eenheid met 'n boma langs 'n stroompie. Baie diere wat rondloop, meubels in eenheid van goeie kwaliteit. Sal beslis weer kom! Enigste goedjies wat gepla het, is dat daar 'n probleem met die water is, die waterdruk is nie lekker nie en die temperatuur van die water wissel tussen kokend warm en yskoud. Die badkamer kan beter skoongemaak word en daar is 'n stukkende lig wat hang in die badkamer. Die beddegoed is ook oud, 'n fitted sheet kan gekoop word, die matras is met 'n flat sheet oorgetrek. In aggenome die prys per nag het ons geen klagtes nie, dit is uitstekende waarde vir geld en bogenoemde het nie ons verblyf te veel bederf nie. Ons het baie lekker gekuier, baie dankie!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pier D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Aanvaarbare woonstel in mooi wildspark omgewing. Die verblyf se highlight is die wildsritte, en die diere wat kom kuier op jou stoep. Die badkamer is oorgedoen, maar afwerking is Afrika kwaliteit, die inrichting van woon en sit gedeelte is netjies maar is al bietjie moeg. Info op die webtuiste se da is WiFi, maar daar is nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Goosen L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Goeie ervaring. Ons het dit baie geniet, kon lekker rus, mooi wild gesien. Self wildritte maak dit goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Masonwabe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Perfect! The stay was great. Elephant Park was close to the amenities. Network challenges are noted in the communication; however, I didn't think it would be completely out of range. Maybe they could consider WiFi. Good for getting off the grid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayleigh W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

We had a lovely stay. It is in a good location and easy to find. There is no WiFi or phone signal at the unit, which we did not notice on the booking. There is a kitchen; however, it does not have an oven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bertie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Super nice. Super nice met al die diere by jou, lekker braai-area.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desirè O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Lekker gerus. Glad nie soos per die foto's nie. Handdoeke was glad nie vervang nie. Die matras is uitgeslaap en slaap hard. Die skoonmaakdiens maak slegs die bed op en was skottelgoed, geen toilet of badkamer is aangeraak nie. DSTV was beperk, geen programme wat ons kyk nie. Baie miere in die kombuis, geen doom nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja vir Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 69

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2375240880cefe28821e8f98d3d8a32fd9a299ad604e9b7f93b8e5dfaef43bba9082812200f75ca96900bc54ab8663579c5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.821595752297 28.062965791447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang