Madikela Wildlodge
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PO Box 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Madikela Game Lodge bied die perfekte ontsnapping na die hart van die natuur, geleë in die rustige Waterberg Biosfeerreservaat. Hierdie vreedsame hawe is ideaal vir diegene wat 'n rustige boservaring soek, ver van die gewoel en gewerskaf van die stadslewe.
Die lodge bied 9 bekoorlike chalets, elk ontwerp vir gemak en privaatheid. Elke chalet is toegerus met 'n goed toegeruste selfsorg-kombuisie en bied pragtige uitsigte oor die omliggende bosveld. Elke eenheid beskik oor 'n privaat buite-oordekte warm bad vir gaste se gebruik.
Daar is 'n groot swembad, 'n babapoel, 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en 'n putt-putt-baan.
Madikela Game Lodge laat troeteldiere toe met vooraf reëling. Verken die stap- en wandelpaaie om 'n verskeidenheid wildlewe teë te kom, insluitend sebras, koedoes, wildebeeste, vlakvarke en meer wildspesies wat vrylik op die eiendom rondloop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kirsten Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 161
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- PO Box 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
- Gaste dink Madikela Wildlodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 33 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PO Box 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang