Successfully reported

Madwaleni River Lodge - Babanango Game Reserve

Wildsplaas
Luukse Tente
Vanaf
Vanaf R 21 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
11 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tente bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat, verhitte plonspoel. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die tent is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en 'n iPad word voorsien om etes en drankies te bestel. Daar is ook 'n binne- en buitesitarea met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende wildernis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Yskas
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Middagete ingesluit
Aandete ingesluit
Huisreëls

Die tarief sluit ontbyt, middagete, aandete en 2 wildritte in.
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Romantiese Luukse Tent
Vanaf
Vanaf R 25 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tent is ideaal vr 'n romantiese wegbreek en het 'n privaat, verhitte plonspoel. Die tent is smaakvol ingerig en het 'n koninggrootte-bed, 'n buitebad en 'n stort. Daar is ook 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die tent is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en 'n iPad word voorsien om etes en drankies te bestel. Daar is ook 'n binne- en buitesitarea met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende wildernis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Yskas
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Middagete ingesluit
Aandete ingesluit
Huisreëls

Die tarief sluit ontbyt, middagete, aandete en 2 wildritte in.
Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor hulle bespreek, navraag oor die toestand van die grondpad doen.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 21 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Babanango Game Reserve, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a57fefabde090d7c267d35d159f32d6dd706eb9fb6dd08d04896f7171124a8ea4be460439443b2c085ba7cd5906f9efe48a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R21 300 per nag, vir 2 mense R34 Babanango Game Reserve 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.230321500715 31.091009328609
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang