Successfully reported

The Magical Mongoose

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jacques V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Simply lovely! Simply lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Het dit baie geniet, als is daar wat jy nodig het. Baie gerieflik en netjies, goeie ligging en see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elané V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige uitsig. Heerlike en netjiese verblyf. Ons het op die boonste verdieping gebly met 'n pragtige uitsig oor die see. Die eenheid het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Sleeping with the waves. Magnificent. The view was just perfect. The place to stay is really clean, enjoyable and well equipped. We were warmly welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A perfect place to stay in Jacobsbaai. Great location. Very clean, great shower, great bed, great linen, Weber to braai on and the sound of the ocean to put you to sleep. Highly recommend MM. And Dewald was always just a call away when I needed him. Thanks Dewald, we had a wonderful start to our holiday in Jacobsbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie D
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Amazing. Lieflike ligging, pragtige en netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Heerlike private oornag vir twee mense. Ons het heerlik gebly. Alles wat nodig is, was beskikbaar. Sou een aanbeveling wil maak: Die uitsig op die see is die grootste bate van 'The Magical Mongoose', veral nr. 3. Maar sodra jy rustig op die stoele gaan sit met daardie komplimentêre wyn in die hand, verdwyn daardie uitsig agter 'n mooi spierwit muur. As daardie muur glas is, sal dit die Weskus wêreldse verskil maak. Ek dink dit maak argitektonies sin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heather M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Wonderful! Paul, the owner, was great at communicating with us prior to arrival and was very prompt in answering the questions I had about the size of Unit 2. Daria at the website was also very prompt and helpful. Although we only had a partial view, we were very close to the boardwalk and beach – the sunsets and moonrises were spectacular! The only recommendations I have are to please supply a proper toaster and a broom. We initially struggled to get the TV working but eventually figured it out. DStv did give problems during the Liverpool football match and we couldn't watch the second half, but Netflix worked fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah S
1 nag
5.0
Okt 2024

Beautiful views, uitmuntende gasvryheid. Verskriklik dankie vir julle gasvryheid. Ons het julle plekkie verskriklik geniet, dit is beslis magical. Die staproetes, die view, die gemaklikheid van die eenheid was uitmuntend. Julle dorpie het my hart gesteel. Ons sien julle beslis gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
The Magical Mongoose
Dankie Sarah dat julle by ons plekkie kom bly het. Ons is bly julle het dit geniet, waardeer die terugvoer en sien uit om julle gou weer te verwelkom.

Jayde C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing place. You are both marvellous hosts. Thank you for a spectacular holiday. Your facilities and service were impeccable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
The Magical Mongoose
Jayde, thank you for the kind review. It was our pleasure hosting you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 29 Strandkiewiet Crescent, Tooth Rock, Jacobsbaai, 4026, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a538b174c05de0830aec48ffd52a80ac6ad8eace37c941504a2410df88d3ca83170fbdbbbdfc014ea234245cfa8d4c8e6a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 29 Strandkiewiet Crescent Tooth Rock 4026 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.982368634807 17.881896859852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang