Successfully reported

Magnolia Akkommodasie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jonathan U
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Spectacular. Amazing, comfortable. Beautiful scenery. I enjoyed my stay. I would stay here again any time I have business in Polokwane. The management were friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Magnolia Akkommodasie
Thanks Jonathan, a pity you couldn't stay longer. See you next time around!

Ida K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Vriendelik verwelkom. Veilig en stil. Baie skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker, skoon en vriendelik ontvang. Baie vriendelik ontvang. 2 keer wat ons daar oornag. Skoon, gemaklik en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beste waarde vir geld ooit! Ons het baie lekker gebly, baie stil, veilige buurt, wonderlike gasheer, naby winkels, kerke, hoofweë. Sal beslis weer gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Magnolia Akkommodasie
Baie dankie, ons waardeer die positiewe resensie.

Douw-marie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Netjies, skoon, gerieflik, goeie area. Baie netjies en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Vriendelik, veilig en voldoende. Vriendelik ontvang. Goeie ligging en naby die nodige fasiliteite.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Magnolia Akkommodasie
Baie dankie vir die positiewe resensie.

Hanlie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlike rustige omgewing en lieflike ruim, goed toegeruste selfsorg eenheid. Baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlik. Gerieflik, veilig, 'n ek sal weer kom tipe verblyf. Sal dit aanbeveel vir enige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmar V
1 nag
5.0
Apr 2024

Kon lekker rus met geen geraas en veilig voel. Netjies, skoon en veilig. Sal elke keer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sello S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Good. It was pleasant, the owner even gave me an extra blanket when I was feeling cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Magnolia Akkommodasie
Thank you Sello, much appreciated. Trust your interview was successful.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Snyman Street, Eduanpark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MWM5MzA3LTc3MDAtNDNjZC1iNjAzLTQyN2MzODVmZGYxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 94 Snyman Street Eduanpark 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -23.882355119 29.462563991547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang