Magnolia Akkommodasie
Beskrywing
Dahlia is 'n kompakte selfsorg-oopplan-kamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n toilet, stort en 'n wasbak wat per hout afskorting van die res van die kamer geskei word. Daar is ook 'n kombuisie met 'n gasstofie, yskas, mikrogolfoond, TV en 'n tafel met 'n stoel. Koffie, tee en beskuit word voorsien vir oornaggaste. Die eenheid word slegs op weeksdae skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Azalea is 'n oopplan-sakpaskamer met 1 driekwartbed. Daar is 'n mikrogolf, yskas, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n toilet en stort. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien vir oornaggaste. Dit het 'n privaat ingang en kuier-area voor die eenheid. Die eenheid word slegs op weeksdae skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorg-tuinwoonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort vir gerief. Die kombuisie is goed toegerus met 'n gasstoof, yskas en mikrogolfoond, wat dit ideaal maak vir selfsorgverblyf. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Magnolia Gaste-eenheid bied slaapplek aan tot 7 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en ’n gemeenskaplike slaaparea. Die slaapkamer is gemeubileer met 4 enkelbeddens, terwyl die gemeenskaplike area ’n dubbelbed en ’n enkelbed bevat. Die badkamer is toegerus met ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei en breekware vir gaste se gerief. Die sitkamer bied ’n TV met ’n volledige DStv-pakket, perfek vir vermaak na ’n dag se uitstappies. Die eenheid word op weeksdae gediens vir ekstra gerief.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is 'n gesinskamer met sy eie privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die aparte badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n wasbak, gasstofie, potte, panne, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n yskas. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien vir oornag gaste. Hierdie eenheid bied ook toegang tot die tuin en die braai area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 94 Snyman Street, Eduanpark, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang