Successfully reported
+14

Magoebaskloof Adventure Chalets

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GV11 R528, Georges Valley, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ontdek 'n magiese plek waar berg en rivier ontmoet en die gees van avontuur gebore word. Magoebaskloof Adventure Chalets se hout-chalets is in die inheemse woud op die rand van die Letaba-kloof met asemrowende uitsigte. Geniet 'n avontuur-aktiwiteit op die perseel, verken die skilderagtige area of woon 'n plaaslike fees by.

Die hout-chalets het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n badkamer met 'n toilet en 'n stort. Die slaapkamerarea lei na 'n sitkamer en 'n onderdakdek.

Doendinge op die perseel sluit Magoebaskloof Canopy Tour in wat avonture in tubing, abseil, verfbal, klimmuur, bergfietsry, voetslaan en forelhengel bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Hermina W
Gesin met tieners
5.0
Ideaal vir vinnige oornag-stop. Beddegoed en kussings is van hoë gehalte, en lekker snoesig in die tipiese Magoebas-mistigheid.
Mei 2025
Mpho N
5.0
A utopia! The area is beautiful. If you want a city getaway, this is it! So pristine, so virgin!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Antoinette C
Saam met lewensmaat
5.0
Phenomenal. The perfect place to reconnect and find yourself. Totally off the grid so you can relax and rest. You have the most amazing...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Terence W
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig. Ons het lekker ontspan.
Nov 2024
Juane’ T
Saam met lewensmaat
4.8
Simply gorgeous. Amazing hiking routes and great on-site activities for the kids. Super friendly and caring staff and the most amazing ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • GV11 R528, Georges Valley, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Magoebaskloof Adventure Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GV11 R528, Georges Valley, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0M2E1Y2I1LTUwMzYtNGFiYi1hMmI5LTIyZWY1YTdkNzk0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 GV11 R528 Georges Valley 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.976352897602 29.994823469586
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang