Bennet's Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Morgans Bay, 5292, Oos-Kaap
- Vanaf R4 400 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Bennet's Place is geleë op die strandfront in Gxarha (Morgan's Bay) en bied 'n pragtige see-uitsig. Gerieflike selfsorg-akkommodasie word aangebied.
Bennet's Place bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetarea en sitkamer. Daar is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer op die grondvloer plus 'n tweede badkamer. Bo is daar 4 slaapkamers met 'n badkamer. 2 x koningingrootte beddens, een met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die 5de slaapkamer het 2 x enkelbeddens.
Stortgeriewe in al 3 badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas en vrieskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en die sitkamer het 'n TV met 'n oop uitsig-dekodeerder met geselekteerde DSTV-kanale. Daarbenewens beskik die huis oor 'n buitebraai en 'n weberbraai. Daar is 'n wasmasjien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Beach Road, Morgans Bay, 5292, Oos-Kaap
- Gaste dink Bennet's Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Morgans Bay, 5292, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang