Successfully reported

Makarios

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, rustig en nogmaals rustig. Rustig, huis so gerieflik en luuks ingerig. Alles wat jy nodig het. Decor en ligte het my asem weg geslaan. Uitsig baie mooi, behalwe vir die buurman aan die regterkant se opstalle of gebou versuur die omgewing. Ek sal beslis weer gaan kuier. Die stoep en braai is gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianka B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Hier gaan ons beslis weer kuier. Dit was 'n fantastiese lekker naweek, rustig met 'n asemrowende uitsig. Daar is geen selfoonsein nie, wat dit net meer rustiger gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

It was really great. Great stay, clean area, good area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivy M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

We thoroughly enjoyed our stay. We loved Makarios, it was peaceful, quiet and we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elricke B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Absolute gemak en kwaliteit fasiliteite. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candace K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Clean and value for money. Clean, beautiful views, calm and peaceful. Truly value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Baie mooi natuur en rustige, skoon, ruim plekkie. Ons was vir 'n sakereis en sommer die helenaweek aangeknoop. Dit was 'n wonderlike rustige, skoon, en ruim plekkie en die natuur is skoon. Geen sein, maar klim bietjie op met die heuwel, dan is daar sein. Lekker gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmarie E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Amazingly beautiful, what a great experience we had. Amazing stay we had at Makarios, perfectly situated and not too far from town. Great quality bedding and well-equipped living area. Amazingly comfortable furniture and beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Kos vir die siel. Die plek is baie skoon en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly. Kuiervertrekke is baie ruim en die stoep buite het die mooiste uitsig oor die rivier. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedric G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

We will be back for the fourth visit. Serene, quiet and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm 289 Vergenoegd, Makarios, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3b240c48540f47277ee47df83de3993a16c5a6aef7f6a3423e9547f4ab1d6d49f59b67b2af6c2f7c9e3089e1891aec5ecd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 Farm 289 Vergenoegd Makarios 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.644034365417 26.410707491293
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang