Successfully reported
+111

Makarios on Sea

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Gericke's Corner, Garden Route, Herold's Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 607 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Makarios on Sea bied aan gaste net die beste selfsorgverblyf vir 'n onvergeetlike strandvakansie in die skilderagtige dorpie Heroldsbaai in die hartjie van die Tuinroete in die Suid-Kaap.

Ses verskillende tipes akkommodasie word aangebied. Elke eenheid het 'n pragtige uitsig oor die strand of see vanaf die balkon of slaapkamer. Die slaapkamers het waaiers en en suite-badkamers met ondervloerse verhitting.

Daar is 'n elektroniese kluis in elke eenheid, asook 'n persoonlike alarmstelsel wat deur die gas self beheer word.

Makarios on Sea is 'n heerlike sentrale basis vanwaar gaste die asemrowende natuurskoon en doendinge op die Tuinroete kan verken, alles binne 60 km vanaf Heroldsbaai. Heroldsbaai is net 15 km vanaf George en 10 km vanaf George Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carli E
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut aan te beveel! Pragtige, skoon plek op die see met asemrowende uitsig!
Aug 2025
Marina N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese, netjiese verblyf. Baie lekker en baie gawe, vriendelike host.
Jun 2024
Carli E
Gesin met tieners
5.0
Defnitief aan te beveel! Pragtige betjies plek met asemrowende uitsig!
Jun 2024
Madeleine D
5.0
Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Ons het in die Dolfyn eenheid gebly. Dit was baie skoon, netjies en gerieflik. Die diens was vriendelik en die ga...
Sien meer
Mrt 2024
Louis D
Saam met lewensmaat
5.0
Kom ons doen dit weer! Ons het heerlik gebly. Hartlik ontvang deur die gasheer, selfs 'n pak ys gratis gekry! Die eenheid was skoon, en die uitsig lie...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 4 Gericke's Corner, Garden Route, Herold's Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Makarios on Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 607
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 607
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 607
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Gericke's Corner, Garden Route, Herold's Bay, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhYWEzMWE2LWJhYzItNGE5NS05YzQ1LThmMDQ1OTY1NzM2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 607 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 4 Gericke's Corner Garden Route 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053855003596 22.39392674107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang