Successfully reported
+37

Make a Memory

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3504 Klispringer Ave, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 812 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Make a Memory is 'n selfsorgvakansiehuis in Marloth Park, gerieflik geleë sowat 19 km vanaf Kruger Nasionale Park se Krokodilbrughek. Dié verblyf bied aan gaste rustigheid, met 'n uitsig oor die droë rivierbedding, en gaste kan ook besoeke van van die wilde diere in die reservaat verwag.

Dié sonkrag-aangedrewe vakansiehuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis-eiland dien ook as 'n etenstafel met stoele en die leefarea is ingerig met rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die stapeldeure lei na die onderdakstoep met braaigeriewe, 'n boma met 'n vuurput en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Fleurette V
Saam met vriende
5.0
Die mooiste lekkerste plek met baie diere wat kom kuier het. Dit was werklik die mooiste en lekkerste plek waar ons in 'n lang tyd gebly het. Die huis...
Sien meer
Sep 2025
Lizelle S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, sal vir seker weer die as 'n opsie gebruik. Verskriklik baie! Was fantasties.
Sep 2025
Linda S
Gesin met tieners
5.0
Would highly recommend, an amazing place. Our stay was absolutely fantastic! We truly had a memorable and enjoyable experience. The hou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Yolanda S
Saam met lewensmaat
5.0
Hier het ons lekker gekuier. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie skoon, vars en meer as wat jy nodig het. Dit is stil en priva...
Sien meer
Mrt 2025
Ina B
Gesin met tieners
5.0
Baie diere. Ons het baie lekker gebly. Wat 'n pragtige huis wat alles het wat jy nodig kan kry. Toe ons inboek, kon ek ruik en sien alles is skoon en ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3504 Klispringer Ave, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Make a Memory het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 812
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 812
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 812
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3504 Klispringer Ave, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd231892751148c8dadb12e4a92af1d900c53f3f08951f2315385e8ff8885b3ab5f4999ba78a8fa62e8ade20e06763c264b95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 812 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 3504 Klispringer Ave Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.340768782043 31.805285860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang