Make a Memory
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3504 Klispringer Ave, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 812 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Make a Memory is 'n selfsorgvakansiehuis in Marloth Park, gerieflik geleë sowat 19 km vanaf Kruger Nasionale Park se Krokodilbrughek. Dié verblyf bied aan gaste rustigheid, met 'n uitsig oor die droë rivierbedding, en gaste kan ook besoeke van van die wilde diere in die reservaat verwag.
Dié sonkrag-aangedrewe vakansiehuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis-eiland dien ook as 'n etenstafel met stoele en die leefarea is ingerig met rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die stapeldeure lei na die onderdakstoep met braaigeriewe, 'n boma met 'n vuurput en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3504 Klispringer Ave, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Make a Memory het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3504 Klispringer Ave, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang