Successfully reported

Makhato Lodge 96

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Die eiendom het 'n bewaringsfooi van R290.00 per voertuig.
'n Sleutel- en breekskadedeposito sal vereis word.
Ons tel kinders vanaf 2 jaar en ouer as 'n persoon, dus vorm hulle deel van die aantal persone per eenheid. Geen harde musiek word toegelaat nie, geen verskuiwing van eetgerei, breekgoed, beddegoed, ens. word tussen eenhede toegelaat nie, aangesien elke eenheid 'n ander eienaar het. Geen funksies word by die eenhede toegelaat nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Hout is teen 'n bykomende fooi te koop. Dagbesoekers word nie toegelaat nie. Al die paaie in Sondela is grondpaaie. Geen troeteldiere word op Sondela toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 440
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 440
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 440
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Nature Reserve, Farm Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb61bedd8316275a695e0285740c52b363dc9748ae8c5ffbc6800f17dce82eac23a20a80d295c7d70715dc779b9db775574a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 440 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.926426382164 28.39211085159
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang