Successfully reported

Malachite Rest

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Thabang M
1 nag
5.0
Mei 2025

My stay was really enjoyable at Malachite Rest. I really enjoyed it and it was the best accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Clean. Cozy. Conveniently located. We enjoyed our stay. Although, it would be great if extra heating of sorts could be added (e.g. extra blankets, electric blankets, heaters, or air cons).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2024

The staff made you feel safe and were available for any needs that may occur. Value for money and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan L
Kort verblyf
4.2
Jul 2025

Goeie en veilige ligging, maar die matras bring dit vir my na 1-ster. Die ligging van Malachite Rest is baie goed, stapafstand vir Innibos. Die kompleks en area voel veilig, die kamer is skoon en netjies met die nodige basiese geriewe en dit was baie gerieflik om in te teken. Daar is wel 'n haakplek wat dringend aandag benodig. Die primêre doel van verblyf is om 'n bed te kry, maar die dubbelbed is ver onder standaard, baie ongemaklik en dit voel of daar 'n plank deur steek. Tot die matras nie vervang is nie, sal ek nie Malachite Rest aanbeveel nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle T
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Skoon met goeie kliente diens. Die woonstel is skoon en netjies en die kliente diens is baie goed. Die beddens is skoon, maar kort 'n addisionele kussing vir elke persoon aangesien daar slegs een kussing is (behalwe strooi kussings). Daar is geen bedkassies nie en slegs een spieel wat in die badkamer is. Dit maak dit moeilik vir dames wat hulle hare en grimering moet doen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Melanie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

Netjies. Was netjies, en ons het lekker gebly daar vir die langnaweek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henry B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Aanvaarbaar geprys vir wat jy kry. Naby aan Innibos en goed vir so 'n geleentheid. As jy 'n kamer deel met iemand, moet jy net weet daar is nie 'n badkamerdeur nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Donald S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Comfortable and clean accommodation. Centrally located, comfortable, clean accommodation. My only gripe is that the bathroom fittings need to be properly fastened to the walls; the hand towel and toilet roll holders came off the wall screws. A bedside lamp is a must.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit N
1 nag
4.8
Mrt 2024

Moes vinnig oornagplek in Nelspruit kry en Malachite Rest was naby en beskikbaar. Netjies, skoon en alles wat nodig is vir 'n aand of drie se oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongani K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Awesome stay. Value for money, very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Wiehann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Andries Pretorius Street, Sonheuwel, Mbombela, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb85e6e0a6838ee2b64c7cfdd633dfadd948827251a1eccac8fd66fc707a57ecac49d77c4b9997339ae239d029758ee68730e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 17 Andries Pretorius Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.481738 30.973942
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang