Successfully reported
+56

Malagas Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 153, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Malagas Hotel is 'n gesinsvriendelike plattelandse hotel geleë op die oewer van die magtige Breederivier, binne die Laer Breederivier Bewarea. Gaste sal 'n wye verskeidenheid voëllewe sien, waarvan een die beskermde bloukraanvoël is.

Die hotel bied verblyf in verskeie kamertipes wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer en bestaan uit tweepersoonskamers, dubbelkamers, driepersoonskamers en gesinskamers. Die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens, en het en suite-badkamers met baddens of storte.

Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, TV's met plaaslike kanale en sekere DStv-kanale asook verwarmers en plafonwaaiers. Sommige van die kamers het 'n gedeeltelike uitsig oor die rivier.

'n Volledige Suid-Afrikaanse ontbyt, en 'n stewige table d'hôte tuisgekookte aandete word bedien, en etes kan met 'n verskeidenheid oesjaarwyne vergesel word.

In die somer kan gaste ontspan en afkoel in die swembad of 'n drankie op die terras geniet, en in die kouer maande of aande, opwarm om die vuur in die eetkamer of die kroeg. Gaste kan 'n kano of klein motorbootjie huur, 'n potjie swembad of veerpyltjies speel, of gebruik maak van die kroket- en 'n vlugbalbaan, die kinders sal die trampoliens en oerwoud-gimnasium geniet.

Die Malagas Hotel is sowat 18 km vanaf De Hoop Natuurreservaat, en 33 km vanaf Witsand wat die perfekte ligging is vir walviskyk in seisoen.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lazette D
Gesin met klein kinders
5.0
My stay at the hotel was amazing, as my family and I relaxed. We enjoyed our stay at the hotel. The staff were very friendly, the hotel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Seema G
5.0
As per above. Thank you for a truly beautiful and relaxing stay at your charming countryside retreat. Nestled along the Breede River, y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Marina C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontspantyd met goeie diens. Ons het heerlik gebly. Rustige, stil plek met lekker etes.
Jun 2025
Seema G
5.0
As per above. I wanted to take a moment to express my heartfelt thanks for such a wonderful stay at your beautiful hotel. The location ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Albertus K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike lafenis en afsaal plek langs die Breederivier. Heerlike etes en baie lekker atmosfeer. Kamer is netjies, ruim en skoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plot 153, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malagas Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 153, Malgas, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZND1cMVCwFxGGeDvf3cyf02ZQvqNfw4TspLsNvy4iLRY2tnOCE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Plot 153 Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.300307827374 20.588273704664
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang