Mallorca 13
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 250R834 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mallorca 13 is 'n dupleks, selfsorgwoonstel op die grondvloer wat in die veilige en rustige Mallorca-kompleks in Umdloti geleë is. Die kompleks is net oorkant die pad van die strand af geleë.
Dié gerieflike woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers asook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, vrieskas en 'n stoof met oond. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitkamer is toegerus met 'n TV wat sekere DStv-kanale het.
Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe, welige tuine en 'n groot gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mallorca 13 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang