Successfully reported

Malva-lekke

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tania S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Gemaklik, goed toegerus! Plekkie is baie mooi. Baie lekker, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Uitstekende waarde vir geld, gerieflik, netjies en goeie kommunikasie van die ei. Heerlik gebly, Malva-leka was goed toegerus, super skoon en het 'n rustige huislike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gerieflike verblyf in die hartjie van Hartenbos. Ons het lekker gebly as gesin. Beslis 'n goeie plek om weg te breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Malva-Leka was moewies-leka. Baie goeie waarde en spasie vir geld! Rustige en veilige omgewing naby alles. Lieflike vriendelike diens ontvang van Heimar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker gekuier en sal beslis weer kom kuier by Malva-leka! Ons was baie vriendelik ontvang deur Heimar, die gasheer. Hy het ons deur die akkommodasie geneem en alles verduidelik. Dit is werklik vanaf jou huis, maar wel by jou huis - gerieflik! Mooi toegerus vanaf die ingang, kombuis, badkamers tot braai area. Die huis is baie mooi en modern en sal Malva-leka werklik aanbeveel vir enige persoon. Die huis is baie goed geleë en dit is loopafstand vanaf die strand en Hartenbos winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Tieners, en troeteldier vriendelik is beslis 'n bonus in vandag se tyd! Malva-leka, 'n besliste ja. Heimar het werklik uit sy pad gegaan om ons gerieflik en gemaklik te laat voel. Die huisie is perfek geleë - veilig, en ons hondekinders het nie soos indringers gevoel. Dit is 'n pragtige huisie, met alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer kom kuier. Baie beslis, waarde vir geld. Dankie vir al julle moeite om dit spesiaal te maak vir reisigers. Ons waardeer dit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heimar
Malva-lekke
Kim en haar gesin het baie mooi na die plek omgesien en dit skoon gelos vir ons. Hulle was baie vriendelik en is enige tyd weer welkom om daar te kom kuier. Hulle kommunikeer ook goed wat die in- en uitklok proses maklik maak. Kan hulle aanbeveel as gaste.

Madelein L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Malva lekkerste lekker verblyf. Ons was so vriendelik ontvang en Malva-Leka is so netjies, skoon en regtig aanbeveelbaar vir enige gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

We had a wonderful time. Highly recommended! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Heimar Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 156 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666a39ce8b75752453011fd9f23ea7b31e12cbcd1f3ff9be118aa33f7f01abbe1abdf64bf50ddab200f54de23964bb0c58c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 156 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1204075 22.1167498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang